Graad 12 leerlinge skenk skryfbehoeftes aan Huis Betlehem

Graad 12 leerlinge skenk skryfbehoeftes aan Huis Betlehem

January 28, 2019
|

As deel van die Graad 12 leerlinge se Nellie Hart eksterne projek het die matrieks skryfbehoeftes ingesamel wat Lisa Struwig (Graad 12 VLR Leier) en Carmi Steyn vir Huis Betlehem geneem het. Die Graad 12’s beplan om Huis Betlehem gedurende die jaar te ondersteun soos wat daar ‘n behoefte is.

Lisa Struwig en Carmi Steyn.