Gr.8 VLR reik uit na motorwagte

Gr.8 VLR reik uit na motorwagte

September 27, 2017
|

NHS se gr.8 VLR het op 13 September hul harte oopgemaak teenoor karwagte in die dorp. Die skool poog om ‘n gesindheid van diensbaarheid reeds vanaf gr. 8 onder leerders te kweek. Die wagte is met koeldrank en skyfies op ‘n snikhete warm dag bederf en die lafenis is waardeer.