Goud vir Frans-Josef

Goud vir Frans-Josef

May 23, 2017
|

Frans Josef Mentz het onlangs aan die Gauteng Biathle Kampioenskappe deelgeneem waar hy ‘n goue medalje verwerf het. Hy is ook gekies vir die Gauteng-span wat op 2 Julie in George aan die SA Kampioenskappe deelneem. Baie geluk!