Goud vir FJ en span by wêreldkampioenskappe

Goud vir FJ en span by wêreldkampioenskappe

September 27, 2017
|

Baie geluk aan FJ Mentz wat die naweek aan die Wêreld Biathle Kampioenskappe in Spanje deelgeneem het. Hy het 8ste in sy individuele item geëindig en wen goud in die spankompetisie saam met sy spanmaats. FJ jy maak die Nellies trots!