Goud, silwer en brons in Tuksreeks

Goud, silwer en brons in Tuksreeks

Hier is mnr. Riaan Swanepoel wie se muurbalspan goud gewen het in die Tuksreeks, me. Franché Beukes wie se seunshokkiespan brons gewen het in die Tuksreeks, me. Martie Naudé wie se landloopatlete silwer gewen het en mnr. Sybrand Viviers wie se tennisspelers ook silwer gewen het.