Foto's: Panarottis I'langa Mall Nelspruit Kring-atletiekbyeenkoms

Foto’s: Panarottis I’langa Mall Nelspruit Kring-atletiekbyeenkoms

February 7, 2018
|

Hoërskool Nelspruit het Maandag 5 Februarie die jaarlikse Nelspruit Kring-atletiekbyeenkoms aangebied. Baie dankie aan Panarottis I’langa Mall wat die dag geborg het. 

Verskeie skole van Nelspruit insluitende NHS, Bergvlam, Penryn, Cyril Clarke, Lowveld High, Valencia en Curro het deelgeneem. Baie dankie aan Vodacom 4u The Grove wat twee ‘tablets’ as pryse vir die beste seun- en beste dogterprestasie geborg het. Shana Scott van NHS het die dogterprestasie gewen.