Foto's: Gr.8-konsert ‘n karnaval van vrolike kleure en klank

Foto’s: Gr.8-konsert ‘n karnaval van vrolike kleure en klank

January 28, 2019
|

Konsertgangers is meegevoer deur die pret en plesier van ‘n karnaval wat deur NHS se gr. 8’s op die planke gebring is. Foto’s: HH Photography & Design