Foto's: Gr.10 wetenskap-ekspo 2018

Foto’s: Gr.10 wetenskap-ekspo 2018

August 17, 2018
|

Hoërskool Nelspruit se gr.10 wetenskapleerders het 6 Augustus hul projekte vir dié jaar se Eskom-ekspo by die skool uitgestal. Beoordeelaars van buite het die punte toegeken.