FJ wen brons by SA's

FJ wen brons by SA’s

July 27, 2017
|

Frans-Josef Mentz, NHS se ster-tweekampatleet het onlangs ‘n derdeplek tydens die Suid-Afrikaanse kampioenskappe gewen en gaan in September in tweekamp aan die wêreldkampioenskappe deelneem. Baie sterkte!