Fiësta 2016 woeker

Fiësta 2016 woeker

February 16, 2016
|

FIëSTA-BORGE

 

Hoërskool Nelspruit is ‘n dinamiese skool wat na uitnemendheid op alle terreine streef. Dit dra daartoe by dat die behoeftes wat aan leerders se drome vlerke moet gee, by die dag toeneem. Ons het ‘n paar droomprojekte vir 2016 identifiseer:

 

  1. Veeldoelsentrum bestaande uit die volgende:
  • Kultuurburo                                                                                                 
  • Dagsentrum                                                                                                             
  • Museum
  1. Astro-hokkiebaan                                                                                                             
  2. Addisionele rugbyvelde en netbalbane

Die Nellies samel fondse in om hierdie drome te bewaarheid en om die sukses van hierdie groot fondsinsamelingsprojek te verseker, sal daar ongetwyfeld sterk op die lojale vriende van Hoërskool Nelspruit gesteun word.

Baie dankie aan die volgende ondernemings vir hulle bereidwilligheid om betrokke te raak as donateurs by hierdie opwindende projek, om sodoende ’n verskil in kinders se lewens te maak. 

 

IMG_1050

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

rcl westvaal Lowvelder high quality Johmar GP 2 GP 1 Ciro