Nellie presteer uitstekend by Eisteddfod

Nellie presteer uitstekend by Eisteddfod

 Hoërskool Nelspruit is baie trots op die volgende leerders se puik prestasies by die Nasionale Eisteddfod (2015):

Theo van der Westhuizen graad 9 -2015

  • Ambassadeurs Toekenning vir Afrikaanse Verhalende Prosa(Boonste 3 % in Suid-Afrika)
  • Item en Kategoriewenner vir Afrikaanse Verhalende Prosa in Mpumalanga– Goue Medalje op Provinsiale vlak – graad 7-9
  • Ambassadeurs Toekenning vir Afrikaanse Verhalende Poësie(Boonste 3 % in Suid-Afrika)
  • Kategoriewenner vir Afrikaanse Verhalende Poësie in Mpumalanga – Goue Medalje op Provinsiale vlak – graad 7-9
  • Nommer 1 op top 10 in Mpumalanga vir Spraak en Drama – Graad 8-12
  • Nommer 1 Senior Student in Mpumalanga -Sang,Drama, Dans en Instrumente – Graad 8-12

 

Gerhard van der Merwe Graad 9-2015

  • Ambassadeurs Toekenning vir Afrikaanse Verhalende Prosa(Boonste 3 % in Suid-Afrika)
  • Item enKategoriewenner vir Afrikaanse Verhalende Prosa in Mpumalanga– Goue Medalje op Provinsiale vlak –graad 7-9
  • Itemwenner vir English Narrative Poetry in Mpumalanga –graad 9
  • Nommer 4 op top 10 in Mpumalanga vir Spraak en Drama-graad 8-12

 

Ziska van Dyk Graad 10 -2015

  • Item en Kategoriewenner English Narrative Poetry in Mpumalanga – goue medalje op Provinsiale vlak – graad 10-12
  • Nommer 6 op top 10 in Mpumalanga vir Spraak en Drama- graad 8-12

 

Megan Maree Graad 9 – 2015

  • Ambassadeurs Toekenning vir Afrikaanse Verhalende Prosa(Boonste 3 % in Suid-Afrika)
  • Item en Kategoriewenner vir Afrikaanse Verhalende Prosa in Mpumalanga– Goue Medalje op Provinsiale vlak –graad 7-9
  • Nommer 8 op top 10 in Mpumalanga vir Spraak en Drama – graad 8-12

 

 

Nastassja Opperman Graad10 – 2015

  • Item en Kategoriewenner vir English Dramatic Monologue in Mpumalanga– Goue Medalje op Provinsiale vlak- graad 10-12

 

Henrike Nel Graad 11 – 2015

  • Itemwenner Afrikaanse Verhalende Prosa in Mpumalanga in graad 11
  • Itemwenner Afrikaanse Dramatiese monoloog in Mpumalanga in graad 11

 

Marli Malan Graad 11- 2015

  • Itemwenner Afrikaanse Verhalende Poësie in Mpumalanga in graad 11

  

Zelmy Joubert Graad 8 – 2015

  • Itemwenner Afrikaanse Verhalende Poësie in Mpumalanga in graad 8
  • Itemwenner vir English Narrative Poetry in Mpumalanga –graad 8