Drie Nellie-netbalspanne is provinsiale wenners

Drie Nellie-netbalspanne is provinsiale wenners

July 24, 2018
|

Drie van Hoërskool Nelspruit se netbalspanne het onlangs is onlangs as die Mpumalanga-wenners gekroon. Baie geluk aan die o/14A-span, o/17B en o/15B! #nellieguts #nellietrots

Hier is die kapteine van wenspanne Kayla de Villiers (o/14A), Carmi Steyn (o/17B) en Janica Slabber (o/15B).