Drie Nellie-bergfietsryers in top 3

Drie Nellie-bergfietsryers in top 3

August 17, 2018
|

Hoërskool Nelspruit se bergfietsspan het onlangs aan die Spur-bergfietsreeks by Uplands College deelgeneem en puik presteer. #nellietrots#nellieguts

Uitslae:

Jean van der Merwe: 3de Youth Boys
Dillon Botha: 2de Sub Junior Boys
Hijke Coetzee: 3de Youth Girls

Baie geluk!