Dirigente vir 2020 aangekondig

Dirigente vir 2020 aangekondig

August 16, 2019
|

Die Nellie-dirigente vir 2020 is bekendgemaak!

Hulle is Hanno van Rensburg, Adriaan Swart, Franco van Rooyen, Thomas Saunders, Michelle Boshoff, Leila Booysen, Anésli van Wyk en Carmen Venter.

“Hierdie 8 is die uitverkorenes wat Interhoër 2020 na nuwe hoogtes gaan vat en die Geesfakkel hoog gaan laat brand,” sê Mev. Kriekie Bekker.