Dirigente vir 2019 aangekondig

Dirigente vir 2019 aangekondig

August 30, 2018
|

Die Nellie-dirigente vir 2019 is vandag aangekondig! Hulle is Jeanne Joubert, Mignon Joubert, Mianke Engelbrecht, Rianè van der Merwe, Luke de Bruin, Arno Broekman, Dieter Sullwald en Jodrè Lubbe. Baie geluk!