Dinee

Dinee

November 2, 2016
|

NETSTE GANG:PEZULU

SKIEWIE VAN DIE JAAR:KABOUS JANSE VAN VUUREN

SPORTMAN VAN DIE JAAR: STEPHAN VAN DER BANK

MEES VEELSYDIGE SNR: KEESPIET BARNHOORN

MEES VEELSYDIGE JNR: XANDER RUTHERFORD

GRAAD 12 AKADEMIE: LEO STRYDOM

GRAAD 11 AKADEMIE: SP MULLER

GRAAD 10 AKADEMIE: KEESPIET BARNHOORN

GRAAD 9 AKADEMIE: ETHAN COETZEE

GRAAD 8 AKADEMIE: XANDER RUTHERFORD

 

 DIE MANNE HOU DINEE….EN “007 BOND”

MAAK HULE VERSKYNING!!!

2016

az2a5290editKOSHUISVADER SE TOEKENNING: PIETER SWART

   
Huis Hermann Davin-dinee

Huis Hermann Davin se dinee op 13 Oktober was ‘n spog funksie waartydens die inwoners vir hul uitnemende prestasies vereer is.

Koshuisaktiwiteite

Die volgende leerlinge het ‘n trofee ontvang as wenner van die verskillende koshuisaktiwiteite:

–           Poolkampioen                      :  Banele Mthenjane           

–           Tafeltenniskampioen          :  Ruan Louw           

–           Veerpyltjiekampioen            :  Leroy Rutherford  

–           Avontuurgholfkampioen    :  Tristan Parnell      

–           Touch Rugby :  Wenners van die Dreamteam:       PEZULU

–           Wenners van die plaatfinaal:        YSKOR

–           Wenners van die Touchies:           AMOR

–           Speler van die wedstryd (Touch-Rugby):              Riandré van der Merwe

–           Intergange     : GATE TOE

AKADEMIESE TOPPRESTEERDERS:

Die volgende leerlinge het ‘n trofee asook ‘n goue tossel ontvang wat op die pet gedra word, vir hul prestasie as akademiese toppresteerder in die graad:

–           Gr 8     :  Xander Rutherford (88,0%)

–           Gr 9     :  Ethan Coetzee (88,6%)

–           Gr 10  :  Kees-Piet Barnhoorn (89%)

–           Gr 11  : SP Muller (83,3%)

–           Gr 12  : Leo Strydom (86%)

VEELSYDIGSTE LEERLING

Hierdie toekenning gaan aan die seun wat betrokkenheid gehad het in die grootste verskeidenheid aktiwiteite, ongeag die vlak van prestasie.

–           Junior:           Xander Rutherford

–           Senior:          Kees-Piet Barnhoorn


SPORTMAN VAN DIE JAAR:       Stephan van der Bank

 Hierdie toekenning word gemaak aan die seun wat die hoogste sportprestasie vanjaar behaal het. 

SKIEWIE VAN DIE JAAR:   Kabous Jansen van Vuuren

NETSTE GANG

–           Pezulu

KOSHUISVADERTOEKENNING: Pieter Swart

                    Ons groet julle matriekgroep van 2016! Mag dit reën waar julle loop!

 

 

 

az2a5229 az2a5228
 az2a5226  az2a5224
az2a5222 az2a5219
az2a5218 az2a5217

 az2a5211

 az2a5209
az2a5205 az2a5204