Dinee

Dinee

November 3, 2016
|

 

DINEE 2016 

 untitled1

BK 2016

Huis Mare se dinee op 12 Oktober was weereens vanjaar  ‘n spogfunksies waartydens die inwoners vir hulle uitnemende prestasies vereer is:  Besonderhede oor leerders wat toekennings ontvang het is soos volg:

Beste Akademiese Prestasie

 

Graad 8   Milda van Dyk  (95%)
Graad 9  Suzanne Botha (95%)
Graad 10  Samantha Dunn (81%)
Graad 11  Simone Vosloo (88%)
Graad 12  Marinda Potgieter (89%)
Graad 12 Christi Kruger (90%)

Mees Veelsydige leerder
Junior:  Milda van Dyk
Senior: Henrike Nel ( Graad 12)

Mej. Huis Maré:
Faith Mhlongo (eerste prinses)
Carmen van der Merwe (me. Huis Maré)
Ishah Holder (tweede prinses)

Skiewie van die jaar
Jessie Goosen

Barones van die jaar
Biance Janse van Vuuren

Koshuisvader se toekenning
Cari Veneter

Netste Kamer
Janicka Jocobs  en  Kaylan Sena.

Intersêr wenners : Vyfster

Vlugbal Wenners:  Milaydys