Die Kaap is weer Hollands by NHS-matriekafskeid 2018

Die Kaap is weer Hollands by NHS-matriekafskeid 2018

August 2, 2018
|

Hoërskool Nelspruit het Saterdag 28 Julie sy jaarlikse matriekafskeid aangebied by Riverside Mall en Emnotweni waartydens die gr.12’s hul beste voetjie voorgesit het. Hierdie jaar se tema was “Die Kaap is weer Hollands”.
Al die foto’s kan op die skool se Facebook-blad besigtig word en by mnr. Riaan Swanepoel bestel word.