Devon deur na nasionale ekspo-finaal

Devon deur na nasionale ekspo-finaal

September 5, 2017
|

 

NHS se gr.10’s het op Woensdag 26 Julie hul wetenskapvernuf ten toon gestel tydens NHS se jaarlikse Fisiese Wetenskap Ekspo. Devon Nell in gr.10 word nou uitgenooi na die ISF Eskom Expo in Johannesburg in Oktober wat die nasionale finaal is. 

 

• Die volgende leerders het ‘n goue sertifikaat vir ‘n punt van 85% en hoër behaal vir hul projekte: Mia Schmidt, Carli Kilian, Nechelle Jacobs, Christine Kruger, Margo Meyer, Nicola Cronjé, Jessica Leicester, Mignon Joubert, Bronwen Crawford-Brunt, Clariza Prinsloo, Christoph Mans, Devon Nell, Janicke Jacobs, Anika Knipschild, Jeanne Joubert, Riané van der Merwe, Christina de Kock, Andreas van Heerden, Jodre Lubbe, Maarten Venter, Jana Visser, Dune van Leeuwen, Cherise van Duyker en Jessica Berry. Baie geluk!