Colour Run is hope pret!

Colour Run is hope pret!

September 13, 2018
|

Hoërskool Nelspruit se Rhino Rugby het gisteraand ‘n Colour Run aangebied met die doel om fondse vir volgende jaar in te samel. Dankie vir u ondersteuning as u daar was! Dit was hope pret!