Verteenwoordigende Leerlingraad Archives - Hoërskool Nelspruit

Bestuurskomitee vir 2018 aangewys

Volgende jaar se BK’s vroeër vandag aangewys.

Lees Meer

Bestuurskomitee van Skool

BESTUURSKOMITEE 2016/ 2017

 

 

Hoërskool Nelspruit se bestuurskomitee van die verteenwoordigende leerlingraad 2016/2017 is Donderdag 18 Augustus tydens ‘n spesiale seremonie in die skoolsaal aangekondig.
Dux:
Mia Erasmus en Emile Pëtersen

Bk-dogters

Voor: Marisca Craig, Anré Scheepers, Kayla […]

Lees Meer

Waterprojek

NHS WERK VIR WATER

NHS se leerdeers en ouers, sowel as lede van die gemeenskap, het bygedra tot die waterinsamelingsprojek waartydens 15 000 liter water op Dinsdag 26 Januarie na Senekal vervoer is. Me. Linda Spasimante van NHS was in beheer van […]

Lees Meer