Uncategorized Archives - Hoërskool Nelspruit

Nellies lewer prestasies van nasionale gehalte op Roodepoort

February 11, 2019
|

Die jaarlikse prestige-byeenkoms wat H/S Randburg vanjaar op Vrydag 8 Februarie, in die pragtige Ruimsig-stadion te Roodepoort aangebied het, het weer eens aan die hoë verwagtinge voldoen – en NHS se atletieksterre was aan die voorpunt van die indrukwekkende lys uitmuntende vertonings wat gelewer is. In die uitgelese geselskap van skole soos Prestige College, Zwartkop, Monument, Vorentoe, Randburg en Eldoraigne, het die Laevelders die medaljes ingeryg: 11 goud, 20 silwer en 14 brons (individuele medaljes).

Lees Meer

Nellies welcome Valencia Combined School on NHS sportgrounds

January 25, 2019
|

Nelspruit Hoërskool hosted Valencia Combined School on our athletics fields for their annual inter-house athletics.

Lees Meer

Nellies is Mpumalanga se atlete van die jaar

January 24, 2019
|

Provinsie vereer Nellie-atlete.

Lees Meer
1 2 3 ... 7 Next page ›