Nuus Archives - Hoërskool Nelspruit

Groot 5-toernooi weer eens ‘n sukses

February 14, 2017
|

Jaarlikse tennistoernooi lewer puik spel.

Lees Meer

GROOT VYF TENNISTOERNOOI

February 16, 2016
|

NHS GROOT 5 TOERNOOI ‘N DAWERENDE SUKSES

NHS het met groot welslae op 12 en 13 Februarie die jaarlikse Groot 5 tennistoernooi aangebied. Skole wat deelgeneem het was Affies, Boland Landbou, Ermelo, Garsfontein, HTSM, Monument, Wilgerivier, Merensky, NHS en ‘n uitnodigingspan […]

Lees Meer