Swem Archives - Hoërskool Nelspruit

NHS-swemmers wen wéér Interhoër-swem

April 1, 2019
|

Die jaar se swem-interhoër sal onthou word vir die puik vryslag aflos (o/14) van Dian de Klerk, Janco Rademeyer, Rossouw Janson en Terblanche de Kock. Hul breek ‘n rekord wat in 1968 deur Lowveld High opgestel is met 0.38 sekondes.

Lees Meer

Jetro Piso vat silwer by die SA Ope Water Kampioenskappe

March 7, 2019
|

Jetro Piso (Graad 12) het Saterdag 2 Maart deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Ope Water Kampioenskappe in Jeffreys. Die kampioenskap het afgeskop met verskeie Suid-Afrikaanse en internationale swemmers wat uitblink vertonings gelewer het.
In die 17-18 kategorie (3km) het Jetro ‘n tweede plek los geswem met […]

Lees Meer

Nellies swem 10 medaljes los by SA’s

January 25, 2019
|

Nellie swemmers het tydens die Desember vakansie aan die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskappe deelgeneem.

Lees Meer

Atheners ken van swem!

October 9, 2018
|

Nellies sê mekaar die stryd aan in die swembad.

Lees Meer