Uitslae Archives - Hoërskool Nelspruit

Rugby: Mpumalanga Finales

July 26, 2016
|

Nellies presteer in Mpumalanga-liga

 

Hoërskool Nelspruit se rugby- en dogtershokkiespanne het die op 23 Julie puik presteer in die finaal van die Mpumalanga-liga vir makro-skole.

Al vier die rugby se A-spanne het na die […]

Lees Meer

Mpumalanga Finales vir B-spanne

June 7, 2016
|

NHS presteer in Mpumalanga-liga

 

Die Tweedes

Na klipharde rugby spog Hoërskool Nelspruit met twee spanne wat die afgelope naweek in die Mpumalanga-finaal vir B-spanne koning gekraai het.

Die tweedespan het met ‘n oortuigende telling van […]

Lees Meer