Krieket Archives - Hoërskool Nelspruit

Jacques Vosloo maak weer senior Mpumalanga-krieketspan

August 27, 2019
|

Hoërskool Nelspruit se Jacques Vosloo (gr.12) is weer hierdie jaar in die senior Mpumalanga-krieketspan ingesluit wat vanaf 13-15 September aan die Africa Cup gaan deelneem. Jacques is ook deel van die 0/19 Puma-span.&nbsp […]

Lees Meer

Eerste krieketspan klere-oorhandiging

August 12, 2019
|

Die eerste krieketspan se klereoorhandigingsfunksie is op Maandag, 5 Augustus in Westvaal se uitstalruimte aangebied. Die funksie bied die afrigters die geleentheid om die spelers aan die ouers en borge bekend te stel, klere te oorhandig en bietjie meer te gesels oor die komende seisoen. Die borge, Westvaal […]

Lees Meer

Krieket: NHS is provinsiale T20-wenners

October 22, 2018
|

Voorwaar ‘n groot prestasie!

Lees Meer

Krieketuitslae: 8-13 Oktober 2018

October 17, 2018
|

Onlangse krieketuitslae.

Lees Meer
1 2 3 ... 8 Next page ›