Uitslae Archives - Hoërskool Nelspruit

Vodacom-atletiekbyeenkoms lewer talle uithaler-vertonings

January 23, 2017
|

NHS, Afrikaans Hoër Seunskool, Afrikaans Hoër Meisieskool, Ben Vorster, Rob Ferreira en Lydenburg het Saterdag in die jaarlikse vriendskaplike tuis-atletiekbyeenkoms teen mekaar meegeding.

Lees Meer

HOKKIE: Noordvaal

August 11, 2016
|

Hokkiedogters wys hul staal in Noordvaal-kompetisie

 
 

Hoërskool Nelspruit se O/16A hokkiedogters het vanaf 4-8 Augustus in die Noordvaal-kompetisie meegeding en na strawwe uitspele algeheel derde geëindig.

 

Die volgende uitslae […]

Lees Meer

Hokkie: Mpumalanga finales

August 4, 2016
|

Voor:  me. Leanie Cronjé, Monya Slabbert, Anika de Necker, Melisca van Heerden, Anja Swart, Marné van Aarde, Chanté Nel, Anine van Coller.

Agter:  Kaylé Slabbert, Anerike Jacobs, Jeanne Hansmeyer, Samantha Dunn, Zelcke Willemse, Zanne Schutte, Megan Fourie.

Lees Meer

© 2019 Hoërskool Nelspruit. ® All Rights Reserved.