Skoolsport Archives - Hoërskool Nelspruit

Eerste atletiekskote klap na winter-rus

September 12, 2019
|

Verlede Woensdag (4 September) se middagbyeenkoms wat deur Lowveld High aangebied is, is goed deur NHS se atlete ondersteun.

Lees Meer

NHS tennis vaar goed in Mpumalanga-uitspele

August 28, 2019
|

Die Mpumalanga-uitspele het Vrydag, 16 Augustus plaasgevind by Hoërskool Nelspruit.

Lees Meer

NHS tennisspelers wen by interdistrikte

August 28, 2019
|

Hoërskool Nelspruit se tennisspelers het die naweek die Laeveld by die interdistriktenniskampioenskappe verteenwoordig.

Lees Meer

o/15A-netbalspan presteer by Kay Motsepe nasionale toernooi

August 27, 2019
|

Die o/15A-netbalspan het 22-25 Augustus aan die Kay Motsepe nasionale toernooi wat hierdie jaar by Hoërskool Bekker aangebied is, deelgeneem.

Lees Meer
1 2 3 ... 64 Next page ›