Kaalvoetdag Archives - Hoërskool Nelspruit

Kaalvoetdag by NHS

March 15, 2019
|

Op Donderdag, 14 Maart 2019 het Hoërskool Nelspruit se personeel en leerders hulle harte (én kaste) vir minder bevoorregte mense in die gemeenskap oopgemaak deur skoene te skenk en self kaalvoet te loop vir die dag.

Lees Meer