Hoof se verjaarsdag Archives - Hoërskool Nelspruit

Nellies vier hoof se verjaarsdag

January 20, 2017
|

Die Nellies het Vrydag 20 Januarie dr. Louis Swanepoel se verjaarsdag met ‘n spesiale geleentheid gevier. Dr. Swanepoel en sy vrou, me. Betsie Swanepoel is die jaar met ‘n perdekar-rit bederf waarna hy deur die dux-leiers van die leerlingraad, Mia Erasmus en Emile Pëtersen namens […]

Lees Meer