Nellie-lewe Archives - Hoërskool Nelspruit

NHS hou Matriekafskeid so in die hartjie van Afrika

July 23, 2019
|

Mombasa word beskryf as Kenia se gewildste toeristebestemming weens die tropiese klimaat, asemrowende natuurskoon en vriendelike atmosfeer. Kenia beteken “Kind van God” en “Die grootse Kampioen.”

Dit was dan ook net gepas dat dié bestemming gebruik is as hierdie jaar se tema vir NHS se matriekafskeid wat Saterdag […]

Lees Meer

Kaalvoetdag by NHS

March 15, 2019
|

Op Donderdag, 14 Maart 2019 het Hoërskool Nelspruit se personeel en leerders hulle harte (én kaste) vir minder bevoorregte mense in die gemeenskap oopgemaak deur skoene te skenk en self kaalvoet te loop vir die dag.

Lees Meer

NHS vier die liefde

February 15, 2019
|

Die Valentynsbal is ‘n hoogtepunt op die sosiale kalender van NHS.

Lees Meer

Foto’s: Gr.8-konsert ‘n karnaval van vrolike kleure en klank

January 28, 2019
|

Konsertgangers is meegevoer deur die pret en plesier van ‘n karnaval wat deur NHS se gr. 8’s op die planke gebring is.

Lees Meer
1 2 3 ... 12 Next page ›