Huis Hermann Davin Archives - Hoërskool Nelspruit

HHD-dinee 2017: Wilde Weste by seunskoshuis

October 12, 2017
|

Foto’s van vanjaar se Huis Herman Davin-dinee wat deur die gr.10’s aangebied is.

Lees Meer

Dinee

November 2, 2016
|

 

 DIE MANNE HOU DINEE….EN “007 BOND”

MAAK HULE VERSKYNING!!!
2016

KOSHUISVADER SE TOEKENNING: PIETER SWART

 
 

Huis Hermann Davin-dinee

Huis Hermann Davin se dinee op 13 Oktober was ‘n spog funksie waartydens die inwoners vir hul uitnemende prestasies […]

Lees Meer

Bestuur en VKR

November 2, 2016
|

VERTEENWOORDIGENDE KOSHUIS BESTUUR
2016/2017

Hoërskool Nelspruit se bestuurskomitee van die verteenwoordigende leerlingraad vir 2015/2016 is onlangs aangewys met die nuwe leiers wat dadelik aan die werk gespring het om vanjaar se matrikulante geleentheid te gee om op die rekordeksamen en eindeksamen […]

Lees Meer

Sêrriekompetisie

January 4, 2016
|

Sêrriekompetisie

 

Die Laeveld interhoër week was nie net gekenmerk deur geesvang aande en harde werk op die atletiekbaan nie. Dit was ook ‘n week waar party gange van beide koshuise tydjies afgeknyp het om in die geheim […]

Lees Meer