Buitesport Archives - Hoërskool Nelspruit

Dawie is voorloper by VW Motormart Challenge

July 29, 2019
|

Dawie van der Merwe in graad 11 het hierdie jaar vir die eerste keer aan die VW Motormart Challenge in die C-Klas formaat begin deelneem.

Lees Meer

NHS presteer by #2 MTB Spur-skolereeks

July 26, 2019
|

Die tweede MTB Spurskolereeks wedren het Saterdag, 20 Julie by Hoërskool Piet Retief plaasgevind.

Lees Meer

NHS Bergfietsryers geniet ‘n “Saam Staan Dag”

May 21, 2019
|

Twee en dertig NHS bergfietsryers het Saterdag 11 Mei by Sabie York Enduro Cross Country Track bymekaar gekom vir ‘n bietjie pret en plesier, maar ook om waardevolle tegniese vaardighede te leer en tydens ‘n uitrit te oefen.

Lees Meer

Blink toekoms wink vir Nellie-padfietsryer!

November 20, 2018
|

Sias het nou die geleentheid om in 2019 saam met ervare elite-ryers in ‘n span te ry en ongelooflike ervaring op te doen. Sias eindig ook 16de uit 120 ryers in die elite-groep van die 94.7 Cycle Challenge.

Lees Meer
1 2 3 ... 6 Next page ›