Algemeen Archives - Hoërskool Nelspruit

NHS hou Matriekafskeid so in die hartjie van Afrika

July 23, 2019
|

Mombasa word beskryf as Kenia se gewildste toeristebestemming weens die tropiese klimaat, asemrowende natuurskoon en vriendelike atmosfeer. Kenia beteken “Kind van God” en “Die grootse Kampioen.”

Dit was dan ook net gepas dat dié bestemming gebruik is as hierdie jaar se tema vir NHS se matriekafskeid wat Saterdag […]

Lees Meer

Atletiek Suid-Afrika-groep aangekondig vir 2019 Afrika-Spele

July 17, 2019
|

‘n Span van 153 atlete en afrigters sal Suid-Afrika verteenwoordig by die jaar se Afrika-Spele wat vanaf 16-31 Augustus in Morokko aangebied word.

Lees Meer

Charlotte Gericke, NHS se eie ystervrou

June 10, 2019
|

Op die oog af lyk dit of juffrou Charlotte Gericke maar net nog ‘n onderwyser is wat baie bedrywig is in die klaskamer en boonop nog hard oefen saam met die CTM Black Sticks.

Lees Meer

NHS verwelkom nuwe adjunkhoof

June 4, 2019
|

Hoërskool Nelspruit het op 1 Junie 2019 sy nuwe adjunkhoof, mnr. Bertus Steyn, verwelkom.

Lees Meer
1 2 3 ... 28 Next page ›