Buitesport: Judo

Buitesport: Judo

April 14, 2016
|
BENNIE VAN BLERK VAN 1981 VERKIES TOT PROTEA-SPAN

Bennie van Blerk ,'n oudleerling van Nelspruit Hoërskool wat in 1981 matriek geskryf het, het saam met sy dogter die Protea span gehaal het wat aan die comonwealth games gaan deelneem vir judo. Hulle is een van 3 families wat pa en kind dit gemaak het in hulle onderskeie gewigs groepe Hy was ook sportman van die jaar in 1988 en 1989 in laeveld.