Blog - Page 3 of 135 - Hoërskool Nelspruit

NHS motivates matrics for Record Exams

August 7, 2019
|

For more than a decade Hoërskool Nelspruit has achieved a 100% matric pass rate. The school prides itself on this achievement and aspires to assist other schools in Ehlanzeni to reach their academic goals as well.

Lees Meer

Goud vir o/19 NHS skaakspelers

August 7, 2019
|

NHS skaakspelers, Charles Janson, Kyle MacDonald, Victor Styger, Pierre Janse van Rensburg, Michiel Eksteen en Theo Mogale het Maandag, 5 Augustus aan die Mpumalanga finale skaakuitspele by Uplands deelgeneem.

Lees Meer

Nellies gereed vir finaal van ATKV Redenaars en debatkompetisie

July 31, 2019
|

Drie redenaars en vyf debatteerders van Hoërskool Nelspruit neem op 2 en 3 Augustus aan die nasionale finaal van die ATKV Redenaars en debatkompetisie te Goudini deel.

Lees Meer

Dawie is voorloper by VW Motormart Challenge

July 29, 2019
|

Dawie van der Merwe in graad 11 het hierdie jaar vir die eerste keer aan die VW Motormart Challenge in die C-Klas formaat begin deelneem.

Lees Meer