Blog - Page 2 of 135 - Hoërskool Nelspruit

Rugby is sy passie

August 13, 2019
|

Craven Week bly maar een van die grootste toernooie op die skolerugby-kalender. Die o/18-week is weer vir die eerste keer sedert 2005 in Bloemfontein by Grey Kollege aangebied. NHS se twee graad 12 leerders, Chyle van Zyl (kaptein) en Neil Henning, het die Phakisa Pumas verteenwoordig. Mnr. Chris Mans, een van die skool se onderwysers, is ook die span se afrigter.

Lees Meer

NHS o/16A-span deur na Virsekerbeker-finaal

August 13, 2019
|

Die afgelope naweek het die o/14A en die o/16A rugbyspanne deelgeneem aan die Virsekerbeker semifinaal by Hoërskool Montana.

Lees Meer

Eerste krieketspan klere-oorhandiging

August 12, 2019
|

Die eerste krieketspan se klereoorhandigingsfunksie is op Maandag, 5 Augustus in Westvaal se uitstalruimte aangebied. Die funksie bied die afrigters die geleentheid om die spelers aan die ouers en borge bekend te stel, klere te oorhandig en bietjie meer te gesels oor die komende seisoen. Die borge, Westvaal […]

Lees Meer

Diwiti and Lehawu Secondary Schools attend extra classes at NHS

August 7, 2019
|

As an ongoing initiative, Hoërskool Nelspuit aims to share their resources in order to uplift and empower other schools in our community so that they may also reach their full potential.

Lees Meer