Bestuur en VKR

Bestuur en VKR

November 2, 2016
|

VERTEENWOORDIGENDE KOSHUIS BESTUUR

2016/2017

Hoërskool Nelspruit se bestuurskomitee van die verteenwoordigende leerlingraad vir 2015/2016 is onlangs aangewys met die nuwe leiers wat dadelik aan die werk gespring het om vanjaar se matrikulante geleentheid te gee om op die rekordeksamen en eindeksamen te fokus. Chris van der Merwe  is as president van Huis Hermann Davin gekies is.

1L1A0074 

Bestuurskomitee Huis Hermann Davin

 

Voor:  Henco Pieters, Chris van der Merwe (Dux), Gerbrand Hurter (Adjunk-Dux).

Middel:  Willie Vos, Niel de Kock.

Agter: Reinhardt Roets, Wium Barnard, Leroy Rutherford

 

 

az2a6051

Huis Hermann Davin BK-inhuldiging

Die bestuurspan van Huis Hermann Davin is die afgelope week, tydens ‘n pragtige geleentheid wat bydrae tot die ryke tradisies van die koshuis, ingehuldig.

Elke betrokke leerder het geantwoord op die erekode waarmee hy homself verbind tot die verantwoordelikhede wat die posisie wat hy gaan beklee, behels.  Sertifikate waarop die erekode staan is oorhandig en deur die BK-lede en hul ouers onderteken, waarna elkeen dan met die tik van die swaard op die skouer, ingesweer is.

Lede van die bestuurspan sluit in:

Chris van der Merwe (Dux

Gerbrand Hurter (Adjunk-Dux)

Henco Pieters

Willie Vos

Niel de Kock

Reinhardt Roets

Wium Barnard

Leroy Rutherford

az2a6045 az2a6043
 az2a6041  az2a6039
az2a6037 az2a6035

 

 az2a6031 az2a6033
 az2a6029 az2a6025
 az2a6023 az2a6021
 az2a6019  az2a6017
 az2a6014