Bestuur en VKR

Bestuur en VKR

August 12, 2016
|

 

 

BESTUUR HUIS MARE

 

2016/2017

 

Hoërskool Nelspruit se bestuurskomitee van die verteenwoordigende leerlingraad vir 2016/2017 is onlangs aangewys met die nuwe leiers wat dadelik aan die werk gespring het om vanjaar se matrikulante geleentheid te gee om op die rekordeksamen en eindeksamen te fokus. Friedl geldenhuys is as presidente van Huis Maré gekies is.

 

1L1A0069

 

Huis Maré

Voor:  Ziska van Dyk, Friedl Geldenhuys (Dux), Melandi Lourens (Adjunk-Dux), Linsy Reiter.

Agter: Dessiré van Staden, Nikki van Eijk, Mnr Kobus Hartman, Nieke Kitching, Chanté van der Merwe.