Banele haal die SA Skole Rugbyspan

Banele haal die SA Skole Rugbyspan

July 31, 2017
|

Baie geluk aan Banele Mthenjane wat onlangs die Suid-Afrikaanse Skole Rugbyspan gehaal het! Hier is hy saam met waarnemende hoof mnr. Johan Hattingh en rugbyspesials en -afrigter mnr. Gerhard Holtzhausen.