ATKV Redenaars se eerste rondte afgehandel

ATKV Redenaars se eerste rondte afgehandel

April 29, 2016
|

 

 

IMG_4935

 

Hoërskool Nelspruit se redenaars het onlangs aan die ATKV-redenaars se eerste ronde in Witbank deelgeneem en hul pad oopgepraat na die landswye semi-finaal op 3 Junie.  Dié kompetisie sal by verskeie skole aangebied word waarna die land se bestes mekaar later vanjaar in die finaal by die Buffelspoort AKTV-oord in Rustenburg sal pak.

 

Baie geluk aan:

Anika Kotzé

Gerhard van der Merwe

Danté van der Westhuizen

Mia Denton

Milda van Dyk

Kees-Piet Barnhoorn

Theo van der Westhuizen