Atheners ken van swem!

Atheners ken van swem!

October 9, 2018
|

Hoërskool Nelspruit se Atheners is die wen-swemspan na die onlangse interhuis-swemgala wat by Van Riebeeckpark aangebied is. Hulle het met 978 punte die Trojane en Spartane laat les opsê!
Die beste pretasies van die dag is deur Dylan Boshoff (seuns o/15) en Carla Mouton (dogters o/16) behaal. 

 

O/14 Victor Ludorum: Hannes Feuth

O/14 Victrix Ludorum: Danje Obermeyer / Micca Steyn

O/15 Victor Ludorum: Ruben Terblanche

O/15 Victrix Ludorum: Mia Viljoen

O/16 Victor Ludorum: Robbie Drummond

O/16 Victrix Ludorum: Tayla Kotzee / Milla Nel

Oop Victor Ludorum: Jetro Piso

Oop Victrix Ludorum: Jeanne Joubert

 

Baie geluk!