Afrigters

Afrigters

BF4

 

BF3

s4

 

AFRIGTERS 2014

 

AFRIGTERS

 

1.    Mnr Sybrand Viviers (voog) Afrigter, seuns 1ste en 2de en meisies 1ste.
2.    Me Leoni Myburgh (sportspesialis) Afrigter, junior en senior oefengroepe (‘squads’).
       Ook professionele afrigter (individueel en groepe, ouers reël self).
3.    Me Alma Snyman (organiseerder).
4.    Mej Charlotte Gericke (saam met me Myburgh).  Afrigter,meisies 2de,3de en 4de asook NuPower o/15.  Alle reëlings rakende tennisdrag (liga, toernooie).
5.    Me Alta Winterbach (logistiese reëlings, Laeveld-liga).  Afrigter: seuns 6de, 7de en 8ste-spanne.  Hulp, tennisdrag.
6.    Me Alma Snyman – afrigter, seuns 3de, 4de en 5de