Nellies presteer in Engels!

Nellies presteer in Engels!

October 12, 2018
|

Agt Nellies het onlangs sertifikate ontvang vir goeie prestasies in die 2018 De Beers English Olympiad. Baie geluk! 

(Voor) Henro Cato, Ruan Smith, Juan Coetzee, (agter) Liesl Hartley, Sonet Vermaak, Mariska Taljaard, Christine Kruger en Anika van Zyl. 

 

Liesl Hartley wen goud.