7 Nellies verteenwoordig provinsie by bergfiets SA's

7 Nellies verteenwoordig provinsie by bergfiets SA’s

October 9, 2017
|

Sewe NHS-bergfietsryers het die naweek as deel van die Mpumalanga-span aan die SA’s wat by Hoërskool Bekker aangebied is, deelgeneem. Daar was 56 deelnemende skole, die Mpumalanga-span het vierde geëindig en NHS 13de.


• Christo Theron eindig 28ste uit 70 ryers.
• Jean van der Merwe eindig 23ste uit 62 ryers.
• Mike Odendaal eindig 17de uit 69 ryers.
• Armand Lombard eindig 5de uit 94 ryers.
• Suzanne Mare eindig 14de uit 30 ryers.
• Haijke Coetzee endig 15de uit 39 ryers.
• Monique Swart eindig 14de uit 30 ryers.

• NHS eindig ook 3de in skoolreekskompetisie.

Baie geluk! #nellieguts #nellietrots

Suzanne Mare, Christo Theron, Mike Odendaal en Monique Swart.