Atletiek: Mpumalanga-atlete

Atletiek: Mpumalanga-atlete

March 15, 2016
|

Atlete in Mpumalanga-span

 

 

IMG_5690

 

Baie geluk en sterkte aan die volgende atlete wat in die Mpumalanga atletiekspan ingesluit is.  Dié atlete gaan op 16 tot 19 Maart aan die SA Skole kampioenskappe in Bloemfontein en op 31 Maart tot 2 April aan die ASA Junior, Jeug en Sub-jeugkampioenskappe in Germiston deelneem.

Die atlete is: Nicola Cronjé, Jessica Berry, De Villiers Basson, Leon Pienaar, Tertius Mentz, Mia Erasmus, Megan Nel, Marné van Aarde, Ilke Joubert, Chyle van Zyl, Joshua Maass, Stefan Smit, Henco Pieters, Naas Marais, Werner Bouwer.