Onderwaterhokkie

Onderwaterhokkie

March 15, 2016
|

SA Onderwaterhokkie Kampioenskappe

Onderwaterhokkie

Voor: Jan-Dré Landman, Ruben Jacobs.

Agter:  Kyle van Vreden, Ziska van Dyk, SP Ferreira.

 

 

Vyf leerders van Hoërskool Nelspruit het die afgelope naweek hul provinsie in die SA onderwaterhokkie kampioenskappe in Midrand verteenwoordig. Die span het ‘n tweede plek behaal, nadat hulle in die finaal teen Gauteng vasgeval het.