2019 Verteenwoordigende Leerlingraad voorgestel aan skool

2019 Verteenwoordigende Leerlingraad voorgestel aan skool

February 25, 2019
|

Hierdie jaar se verteenwoordigende leerlingraad (VLR) is Maandag 25 Februarie in die saal ingehuldig op die tradisionele wyse. Elke graad se graadleiers het met die graadvaandel die saal ingeloop, gevolg deur die res van die VLR. Die graadleiers het ook hulle liefdadigheids- en interne projek vir die jaar aangekondig en die graad se credo aan die skool voorgelees. 

Graad 8
Seuns:
Heino Meiring, Waldré Hough, Cornelis van Dyk, Andeon Barend Pringle, Luke Poisson, Wynand Moolman, Rossouw Janson, Anrich Eloff en Braam Basson
Dogters:
Lize Oosthuizen,  Anrike Nel ,Therese Seyffert, Venique-Lia Nel, Mia Steenkamp, Duné Nortjé, Mieke Breyl, Ester de Kock en Megan Wiehman

Graad 9
Seuns:
Conrad Joubert, Jano Putter, Joshua Devine, Marco Capazorio, Paul Harley, Zack van der Heever, Andreas Fouché, Philip Vogel en Wynand Loubser.Dogters:
Dogters:
Mieke Louw, Larusha Scheepers, Kayla de Villiers, Carla Schultz, Larise Combrink, Wilmien van der Merwe, Sonika van der Linde, Megan van Rensburg en Tammy Fourie.

Graad 10
Seuns:
Ruben Terblanche, Janu Erasmus, Christo Nel, Jean Burger, Kyle Macdonald, Ruan Pretorius, Hendrik Dreyer en Wentzel Erasmus
Dogters:
Nicolize Aucamp, Kara Viljoen, Amé Hope, Yanike Malan, Teneil le Roux, Lizandri van der Merwe, Mia Buys en Gabi van der Merwe

Graad 11
Seuns:
Adriaan Smit, Handré Homann, Marco Jansen, Stephen Nel, Waldo Stoltz, Jayden Joubert, Jean van der Merwe en Jan van den Bergh
Dogters:
Anésli van Wyk, Mila de Villiers, Leila Booysen, Megan du Plesis, Tayla Kotzee, Milda van Dyk, Lize Lou wen Danielle Diack

Graad 12
Seuns:
Luka Viljoen, Jodré Lubbe, Herman Rademeyer, Rico van Greunen, Andreas van Heerden, Heinrich Kriel, Philip-Martin Pretorius en Luke de Bruin
Dogters:
Carmi Steyn, Bronwen Crawford-Brunt, Nikita Jacobs, Juliana du Plesis, Tyla Roux, Clarissa Potgieter, Lisa Struwig, Nuret Swanepoel en Gretchen Mcdonald