2018 se gr.8's reik uit na gemeenskap

2018 se gr.8’s reik uit na gemeenskap

January 30, 2018
|

NHS se gr.8’s het sommer met die intrapslag reeds die eerste naweek nadat die skool geopen het ‘n uitreikaksie aangepak. Elke klas moes met ‘n projek vorendag kom en ‘n verskil in die gemeenskap maak.

Hierdie uitreikprogram vind jaarliks plaas onder leiding van die VLR en onderwysers, om ‘n gesindheid van diensbaarheid te bewerkstelling.