GROOT VYF TENNISTOERNOOI

GROOT VYF TENNISTOERNOOI

February 16, 2016
|

NHS GROOT 5 TOERNOOI ‘N DAWERENDE SUKSES

1L1A5895edit

NHS het met groot welslae op 12 en 13 Februarie die jaarlikse Groot 5 tennistoernooi aangebied. Skole wat deelgeneem het was Affies, Boland Landbou, Ermelo, Garsfontein, HTSM, Monument, Wilgerivier, Merensky, NHS en ‘n uitnodigingspan.

 

Beide die dogters en die seuns het ‘n algehele vyfde plek behaal. 

 

Die seuns het teen Garsfontein en Wilgerivier gewen.  Hulle het 12-11 teen Boland Landbou, wat as die wenners van die toernooi aangewys was, vasgeval.  Boland Landbou het in die finaal 5-4 met HTSM afgereken.

1L1A5894edit

Die dogters het Garsfontein, Wilgerivier en die uitnodigingspan geklop.  HTSM was as die algehele wenners aangewys, nadat hulle Ermelo 5-3 gewen het.

IMG_2688  IMG_2667 IMG_2669

 

 

 

 

 

 

 

 

IMG_2627IMG_2613IMG_2609

 

 

 

 

 

 

 

 

 

IMG_2601  IMG_2604IMG_2510

 

 

 

 

 

 

 

 

IMG_2431IMG_2394

IMG_2436